Name:
Location: Oxford, Mississippi, United States

"Hold fast to dreams, for if dreams die, life is a broken winged bird that cannot fly!"

Tuesday, August 22, 2006

Rainman

Yesturday, for the first time since I came here, a little bit of rain poured down. But don't think the heat dissapears when the rain come na'ah! Our Saffa's was walking in the rain, and it was great....the smell of the wet ground......feeling the drops on your skin.....man I loved that moment! It lasted for about 5 mins. I am going to write a piece now in Afrikaans, because there is some things that you can only say in Afrikaans, and some people that have my website that should not find out about this......

Vandag 10h het ek vir 'n werksonderhoud gegaan.......nou jy weet, dit het so gebeur dat ons per abuis in 'n paar biere vasgeloop het, en ewe skielik was ons in die dorp in 'n tiepiese amerikaanse bar met CCR wat in die agtergrond speel. Ons het toe maar verder daar vriende gemaak met die biere......en toe weer na 12 soos skoolkinders in ons kamer die vriendskap met die biere verder gevat.....dus het ek vanoggend 9h met 'n pritgeplakde tong opgestaan, vinnig myself deur die stort getrek en voet geslaan na die onderhoud. Nou die rede hoekom ek nie in engels kan skryf nie, is dat ek het vir die vrou (thai vrou met 'n baie snaakse naam, en ek vra vir almal in die gebou waar is hierdie man se kantoor!) my website gegee omdat dit 'n werk is wat te doen het met website editing.....hehe, nie dat ek veel weet daarvan nie, maar sy het gedink my website is nie te sleg nie. Dit was sy en 'n dude in 'n rolstoel wat my geinterview het. Baie nice mense. Ons het later opgeindig met die tsunami as gesprek. Ek dink die interview het heel ok gegaan. Ek het nog een met iemand anders vanmiddag 1h. So hopelik, as ek nou gaan slaap, sal dit dalk biki beter gaan!

My fortune cookie today said..."Truth is a torch that gleams through the fog without dispelling it." Can someone maybe please tell me what that has to do with my life at the moment?

0 Comments:

Post a Comment

<< Home